25 Huishulp Jobs in Durbanville, Western Cape

  1-15 of 25 Jobs
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Betroubare huishulp is beskik baie hardwerkend kan kos kook na kinders kyk kan baie deeglik werk met ref....

from: Gumtree ZA - 6 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Inslaap huishulp (dame) verlang in Brackenfell - Ouderdom 28 - 40. Moet Afrikaans sprekend- en van goeie gesondheid wees....

from: Gumtree ZA - 26 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

betroubare huis hulp is opsoek na n dindag en donderdag char is baie hard werkend met goeie ref kan kos kook nw kinders

from: Gumtree ZA - 9 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

betrou bare huis hulp is opsoek na 3dae char dins woensdag is dadelik beskik baar kan kook en na kinders

from: Gumtree ZA - 19 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Hello ons is n gesin van 4 ons is opsoek na n huis hulp wat Afrikaans praat nie rook of alkol gebruik nie met n goeie gesondheid en verkieslik nie klein

from: Gumtree ZA - 3 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Hi...eks n 24jarige dame en is dringend opsoek na inslaap werk vanaf maan-fry...onderhaandelbaar vir een week in en een yt...ek het 3jaar ervaring as huishulp...

from: Gumtree ZA - 5 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Ons benodig 'n vriendelike dame, Maandag tot Vrydag as huishulp. Die volgende sal in jou guns tel:....

from: Gumtree ZA - 14 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Inslaap huishulp benodig in Brackenfell. Eie initiatief kan gebruik en op eie kan werk....

from: Gumtree ZA - 14 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Hi,my naam is Sonia,24jr afkomstig van di platteland noord kaap.eks dringend opsoek na werk as huishulp/kinderoppasser.ek het meer as3jaar ervaring en soek

from: Gumtree ZA - 16 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Hi,my naam is Sonia,24jr .ek is afkomstig van di platteland, noord kaap.ek het meer as 3jr ervaring as huishulp/kinderoppasser.eks dringend opsoek na n

from: Gumtree ZA - 16 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Betrou bare huishulp is opsoek na n saterdag char is baie hardwerkend en werk deeglik dadelik beskikbaar elke saterdag....

from: Gumtree ZA - 16 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Moet goeie verwysings beskikbaar hê. Goeie gesondheid. Moet ondervinding hê in huiswerk, was, stryk, kook en bereid wees om hard te kan werk. Groot huis met 4

from: Gumtree ZA - 19 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

N 24jarige dame is opsoek na inslaap werk onmiddelik beskikbaar.het 3jaar ervaring as huishulp en kinder oppasser ..verwysings is beskikbaar ..ek is n bje...

from: Gumtree ZA - 7 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Inslaap huishulp dringend benodig. Moet goeie verwysings beskikbaar hê....

from: Gumtree ZA - 19 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Die dienste van 'n voltydse inslaap huishulp word gesoek in Vierlanden, Durbanville. Huis met gesin van 5....

from: Gumtree ZA - 20 days ago
Get alerts for the latest Huishulp Jobs in Durbanville, Western Cape directly to your inbox. It's free!
Email alerts can be cancelled at any time.
Page 1 of 3123

jobs by Indeed job search