20 Huishulp Jobs in Western Cape

  1-15 of 20 Jobs
Gumtree.co.za - Bellville, Western Cape

Ons benodig n NETJIESE AFRIKAANS SPREKENDE INSLAAP HUISHOUDSTER wat na ons afgetrede Pa kan omsien, hy benodig spesiale aandag en geselskap.Sy moet vir hom kos...

from: Gumtree ZA - 3 days ago
Gumtree.co.za - Blackheath, Western Cape 7580

Op soek na n betroubare Huishulp om in te slaap verkieslik van die platteland. Die persoon moet vertroud wees met huis werk soos was en stryk en huis skoon....

from: Gumtree ZA - 18 days ago
Gumtree.co.za - Stellenbosch, Western Cape

Ons is opsoek na 'n betroubare huishulp vir 3 dae per week (Maandag, Woensdag, Vrydag) teen R200 per dag, 8:00 -16:00 . Die persoon moet:....

from: Gumtree ZA - 3 days ago
Northern Suburbs, Western Cape

EK benodig 'n Afrikaans sprekende huishulp 3 keer per week:. Maandae, Woensdae en Vrydae....

from: Gumtree ZA - 6 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Betroubare huishulp is opsoek na huis werk kan na kinders kyk kos kook en is baie hardwerkend en lieflik....

from: Gumtree ZA - 3 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Betrou bare huishulp kinder opasser is opsoek na werk kan kos kook na kinders omsien en is baie hardwerkend en lieflik....

from: Gumtree ZA - 3 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Urgently looking for an Afrikaans (first language, English second language )speaking lady person to do basic house work and look after 2 children. One is 3

from: Gumtree ZA - 3 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Ek is opsoek na n huishulp verkieslik afrikaans en moet 15dae n maand inslaap. Jy moet betroubaar wees en opdaag vir werk....

from: Gumtree ZA - 4 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Inslaap huishulp met vorige ondervinding van huishouding en kook word word benodig. Baie belangrik dat jy moet kan kook....

from: Gumtree ZA - 7 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

betrou bare dame is opsoek na werk kan na kinders kyk kos kook baie hardwerkend en lieflik kan dadelik

from: Gumtree ZA - 11 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Betroubare huishulp is beskikbaar kan na kinderskyk en kos kook baie lieflik en hard werkend....

from: Gumtree ZA - 15 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Betrou bare huishulp kinder oppasser is op soek na werk baie lief vi kinders en huisskoon maak baie hard werkend....

from: Gumtree ZA - 16 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Betroubare huishulp is beskikbaar kan kos kook goed huis skoon maak en na kinders kyk baie lieflik en hardwerkend....

from: Gumtree ZA - 16 days ago
Gumtree.co.za - Northern Suburbs, Western Cape

Betroubare huishulp is beskikbaar om na kinders te kyk kos kook huis skoon te maak baie hardwerkend en baie lief vi kinders kan dadelik begin....

from: Gumtree ZA - 17 days ago
Gumtree.co.za - Somerset West, Western Cape

Benodig ñ betroubare dame om huishoudelike take te verrig. Moet afrikaans sprekend wees met sober gewoontes. Persoon sal verantwoordelik wees vir die huis

from: Gumtree ZA - 3 days ago
Get alerts for the latest Huishulp Jobs in Western Cape directly to your inbox. It's free!
Email alerts can be cancelled at any time.
Page 1 of 212

jobs by Indeed job search