Verskeie poste beskikbaar in Nederland vir jong Afrikaanse kandidate onder die ouderdom van 28 jaar. CNC Miller/Programmeerder, Millwright, PLC Scada Ingenieur, Junior Elektriese Ingenieur
Betroubare en eerlike huishulp /char verlang, verkieslik woonagtig in Jamestown. Kontakbare verwysings
Junior pos beskikbaar in Pretoria Oos vir goed georganiseerde tweetalige persoon. Ondervinding van web design sal n aanbeveling wees.van . Salaris onderhandelbaar. E-mail CV en salaris verlang na .co.za
kan werk in n besige winkel Moet beskikbaar wees om op naweke te kan werk Moet met geld kan werk en op innemend wees en lekker in n 2 of 3 man span kan werk.
whatsapp 0832794177 SOEK JY WERK IN Suid-Afrika? Is jy op soek na 'n werk of op soek na geleenthede om aktief op soek na werk, maar kan jy seker wees oor die sekuriteit van jou huidige werk? Is dit nie tyd toestande te stuur nie? Wat as jy onverwags jou huidige werk verloor? Die koste van lewe styg daagliks. Wanneer
Iemand met 'n oog vir fyner besonderhede in haar werk. Jy moet bereid wees om die ekstra myl te loop van Afrikaans magtig wees en nie bang wees vir harde werk nie. Jy sal met kollegas, werkers en kontrakteurs verskeidenheid van werk nie. Rekenaar geletterdheid is baie belangrik in ons werk. Jy moet vertroud wees verslae wat aangestuur word en waarmee jy daagliks sal werk. Eerlikheid, betroubaarheid en hardwerkend is van
geleentheid kry om in 'n lewendige en vinnige omgewing te werk, waar jou vriendelike en toeganklike persoonlikheid Help versier en skep 'n atmosfeer in die winkel. Werk saam met spanlede om verkoopsteikens te bereik en in 'n vinnige en span-georiënteerde omgewing te werk. 'n Positiewe gesindheid en bereidwilligheid om om te leer. Beskikbaarheid om buigsame ure te werk, insluitend aande en naweke. Vorige kleinhandel ondervinding
38 jarige wit man soek bestuurder pos op plaas. Werk huidiglik as Veekundige by n bees en skaap voerkraal uitbreek in kampe .ens Staan nie terug vir enige plaas werk nie, kan elektries doen en meeste loodgieter werk
werksomstandighede.Die persoon wat versorg moet word werk vanaf sy huis en kort betroubare versorgers,wat en saam met die span ander versorgers wat reeds werk, kan saamwerk.Stuur asb n cv met n foto en kontakbare
Kode 14 drywer soek werk, onmiddelik beskikbaar. Ondervinding in Loabed, flatbed en tippers. Wil graag