Jobs in

8-Ton Vragmotorbestuurder wat vurkhysers vervoer - Paarl

Werk titel: 8-Ton Vragmotorbestuurder wat vurkhysers vervoerMaatskappy Naam: JP Fork Truck RentalLigging: PaarlWerksaard: VoltydsMeer oor ons: Ons is 'n goed-gevestigde vurkhysers verhuringsmaatskappy in Paarl wat die landbou-sektor in die Boland-gebied bedien.Werk beskrywing: Ons is tans op soek na 'n betroubare en ervare 8-Ton Vragmotorbestuurder om by ons dinamiese span aan te sluit. Die kandidaat moet relevante ervaring as 'n Kode 14-bestuurder h, met 'n voorkeur vir di wie bekend is met die Boland-area. Dit word van die bestuurder verwag om die maatskappyvoertuig op 'n veilige, wettelike en koste-effektiewe wyse te bestuur.Verantwoordelikhede:Veilig bestuur van 'n 8-ton trok om vurkhysers te vervoer.Laai en aflaai van vurkhysers.Vas trek en los maak van kettings op die vragmotor. Algemene bestuur (kleiner voertuig) in en om die dorp vir die oplaai en aflaai van parte.Nakoming van alle verkeerswette en regulasies om veilige vervoer te verseker.Handhawing van 'n positiewe beeld vir die maatskappy deur professionele en hoflike interaksies.Vereistes:Geldige Kode 8 of Kode 14 bestuurderslisensie met 'n skoon ryrekord.Bewese ondervinding as 'n 8-ton trokbestuurder.Geldige Kode EC / 14 bestuurderslisensie.In staat om in Afrikaans te kommunikeer.Kennis van die plaaslike paaie in Paarl.Geldige PDP.Minimum 10 jaar ondervinding.Voordele: PensioenplanHoe om Aansoek te Doen: Stuur jou CV per e-pos aan .co.za Apply Now
Share this job with someone you think should apply!
Facebook buttonFacebook   Whatsapp buttonWhatsapp

Related Jobs

COUNSELLOR ASSISTANT / BERADERS ASSISTENT Market Related depending on experience - South Africa

Paarl Boys High School

...

Counsellor Paarl - South Africa

Paarl Boys High School

...

Want to do another search?

Jobs in