Jobs in

Dieselwerktuigkundige Ashton - Ashton

BVPD LTD

Die Dieselwerktuigkundige sal verantwoordelik wees vir diens en herstel van trekkers en druiwe/oesmasjiene. Opleiding op die druiwe/oesmasjiene sal verskaf word. 'n Mededingende pakket sal aangebied word. Ondervinding in trekker- en plaasimplemente herstel sal in u guns tel Afrikaans- en Engelssprekend Kode 10 lisensie sal in u guns tel Moet onder druk kan werk en op eie funksioneer Kandidaat moet bereid wees om oortyd te werk Apply Now
Share this job with someone you think should apply!
Facebook buttonFacebook   Whatsapp buttonWhatsapp

Want to do another search?

Jobs in