Jobs in

Financial Manager - Darling

Exceed Human Resource Consultants

Groter groep Maatskappye is op soek na ‘n jong dinamiese en doelgerigte Rekenmeester wat deel kan vorm van hulle bestaande bestuurspan om al die fasette / dissiplines van finansiële bestuur vir maatskappy en die ander entiteite te behartig . · n Toepaslike na-skoolse kwalifikasie i.e. CA / SAIPA · 6 jaar rekenmeestersondervinding · Ondervinding in die bestuur van personeel . · Praktiese rekenkundige ervaring insluitende die opstel van Finansiële state en belasting berekeninge van maatskappye , trusts en individue asook die nakoming van alle statutêre vereistes (VAT/PAYE) · Gevorderde rekenaarvaardighede ( Bv . Sage X3, Pastel, MS Office, ens. ) Goeie kommunikasievermoeë · Goeie Bestuurs - en Beplanningsvermoë · Uitstekende Administratiewe - Syfervaardighede · Ten volle tweetalig in beide Afrikaans en Engels · Goeie Leierskap · Pro- aktiewe benadering in die uitvoering van pligte en beplanning · Netheid , Akkuraatheid , Koste bewustheid binne die werksplek tot voordeel van die Maatskappy · Seisoenale ongereelde en lang ure is deel van die pos , moet die spreekwoordelike ekstra “ myl ” kan loop CA(SA) SAIPA CIMA Apply Now
Share this job with someone you think should apply!
Facebook buttonFacebook   Whatsapp buttonWhatsapp

Related Jobs

Financial Manager Darling - Darling

Exceed Human Resource Consultants

...

Want to do another search?

Jobs in