Newlands, Pretoria Oos: AUTO WERKSWINKEL TEGNIKUS
Minimum Vereistes:
-Betroubare man (Suid Afrikaanse burger)
-Rooi Seël Werktuigkundige handelsertifikaat verpligtend
-Minimum 5 jaar na kwalifikasie se voertuig werktuigkundige ondervinding verpligtend (Nie beperk to 1 handelsmerk nie)
-Auto elektriese ondervinding verkies
-Geldige bestuurslisensie verpligtend
-Skoon kriminele rekord
-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings verpligtend
-Geen regmatige afdanking by enige vorige werkgewer weens wanprestasie of wangedrag
-Om so gou moontlik diens te aanvaar
Pligte:
-Volledige voertuig werktuigkundige herstelwerk take vir Voertuig Dienssentrum
-Herstelwerk van verskeie voertuie
-Foutdiagnose
-Interaksie met kliënt
Salaris: R 15 000.00 R 17 500.00 bruto maksimum (afhangende van ondervinding) + aansporings
E-pos u opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as n skakel / "link" nie) na oneilc(at)telkomsa.net en dui die volgende aan:
- Verwysing CR2560; en
- U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag
(Stuur ook n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat jy het van vorige werkgewers, indien moontlik)
AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.
Apply NowEastern Personnel Consultants
...
Eastern Personnel Consultants
...
Eastern Personnel Consultants
...
Eastern Personnel Consultants
...