Jobs in

Ontvangs Pos - Durbanville

PC Laptops is opsoek na ‘n betroubare jong dame om by ons span aan te sluit as ‘n ontvangsdame. Persoon moet in Durbanville/Bellville area woon met lisensie en eie vervoer. Vereistes: · Afrikaans Eerste Taal (Huistaal) · Engels Tweede Taal · Uitstekende aandag op detail · Betroubaar en verantwoordelik · Vriendelik, met goeie kommunikasie vaardighede en telefoniese etiket · Vermoë om individueel en as ‘n span te werk · Goeie verbale en skriftelike kommunikasie vermoë · Vermoë om verskeie take gelyktydig met akkuraadheid te kan voltooi · Rekenaar geletterd met goeie administratiewe vaardighede · Moet in staat wees om eie inisiatief te kan neem · Skoon, netjies en georganiseerd as persoon en in die werksomstandighede Salaris is onderhandelbaar en sal afhang van ondervinding en kwalifikasies. Werksure is vanaf Maandae tot Vrydae van 08:00-17:30. Stuur asb. jou CV met ‘n dekbrief wat ‘n foto bevat en ‘n kopie van jou bestuurslisensie. Email: recruitmentpclaptops.co.za Apply Now
Share this job with someone you think should apply!
Facebook buttonFacebook   Whatsapp buttonWhatsapp

Related Jobs

SAIPA Leerlingrekenmeester R12 000 - R15 000 per month - Durbanville

West Coast Personnel

...

Durbanville - Durbanville

West Coast Personnel

...

Want to do another search?

Jobs in