Jobs in

RANDBURG SAIPA KLERKSKAP - 2024/5 AANSTELLINGS Randburg - Randburg

Eastern Personnel Consultants

RANDBURG SAIPA KLERKSKAP – 2024/5 AANSTELLINGS Poste Beskikbaar in Randburg, Gauteng Aanstelling: 3 Jaar Klerkskap Kontrak Salaris: Markverwant ‘n Ouditeursfirmas in Randburg, Gauteng is opsoek na SAIPA finale jaar studente SAIPA: South African Institute of Professional Accountants Moet 100% Afrikaans kan praat, lees en skryf. Stuur asseblief die volgende inligting dringend: Jou CV's in Microsoft Word formaat Volledige akademiese rekord van resultate Matrieksertifikaat Afskrif van bestuurslisensie Indien jy aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur aansoek na Epos: cvdatamweb.co.za Onderwerp: "Randburg SAIPA Klerkskap 2024/5”. As u nie binne 2 weke na die sluitingsdatum gekontak word nie, beskou u aansoek as onsuksesvol. OOSTELIKE Personeel KONSULTANTE BK (SEDERT 1990) Kontaknommer: 0123483218 Webtuiste: www.easternpersonnel.co.za Facebook: https://www.facebook.com/easternpersonnelconsultants LinkedIn: https://www.linkedin.com/company/easternpersonnel _BELANGRIKE KENNISGEWING: Deur aansoek te doen vir hierdie pos en om u CV en ander persoonlike inligting aan Oostelike Personeel Konsultante BK te verskaf, gee u toestemming dat die inligting gebruik word vir die spesifieke doel waarvoor dit verskaf is, wat werwingsdoeleindes en moontlike aanstellingsdoeleindes is (sou u suksesvol wees). Let daarop dat u inligting slegs vir werwingsdoeleindes of vir sodanige doeleindes wat verband hou met die beoordeling van die totstandkoming van 'n diensverhouding met uself verwerk sal word, en dit sal gedoen word in ooreenstemming met die toepaslike wetgewing oor databeskerming en privaatheid. Ons bevestig dat sulke inligting nie vir enige ander doel gebruik sal word sonder dat u vooraf toestemming daarvoor verleen het nie. As u aansoek nie suksesvol was nie, behou ons u CV en ander inligting vir 'n tydperk van 3 maande. As u beswaar maak daarteen dat u inligting in ooreenstemming met die voormelde klousules gebruik word, moet u asseblief nie aansoek doen nie._ Finale jaar BCom Rek student Markverwant Apply Now
Share this job with someone you think should apply!
Facebook buttonFacebook   Whatsapp buttonWhatsapp

Related Jobs

Randburg - Randburg

Eastern Personnel Consultants

...

Want to do another search?

Jobs in