Jobs in

Jongman opsoek na driver werk

Cape Winelands, Western Cape

Jongman man opsoek na bestuurder werk in die ceres,wocster omgewing.ek het n code 10 lisensie met geldige prdp.ek kan kontak word op my sell cuwin 063 159 4165 ......apply now!

 16/09/2017

Whatsapp button share on whatsapp

Administriewe Koordineerder Aankope

 Time PersonnelStellenbosch, Cape Winelands

... Analities Goeie Excel vaardighede Uitstekende kliënte diens vaardighede Goeie beplanning en organisatoriese vaardighede Vermoë om in 'n span te werk Goeie aandag aan detail Vermoë om baie ... akkuraat en doeltreffend te werk POS VERANTWOORDELIKHEDE: Kontrak beheer Die uitmaak van fisiese aankoopskontrakte Die invordering van uitstaande kontrakte Voorraad beheer & kontrole ......apply now!

 15/09/2017

Whatsapp button share on whatsapp

Algemene Administratiewe Beampte

 M3 Human Capital ManagementCape Winelands, Western Cape

... akkuraat onder druk en binne spanverband te kan werk. Drie tot vyf jaar toepaslikemediese ondervinding in n soortgelyke betrekking, deeglike administratiewe en rekenaarvaardighede MS ......apply now!

 25/07/2017

Whatsapp button share on whatsapp

Afgetrede egpaar as plaas opsigter

Overberg, Western Cape

Ons is opsoek na ñ afgetrede egpaar om as plaas opsigter vir ons te kom werk in Suid Kaap omgewing. Moet nog fiks en gesond wees en op sy eie kan werk op veeplaas. Behuising word ......apply now!

 11/09/2017

Whatsapp button share on whatsapp

Financial Manager

 M3Eden, Western Cape

... menseverhoudinge handhaaf, n uitstekende kommunikeerder is, organisatories, onder druk en baie noukeurig kan werk asook n sterk aanvoeling vir finansies het. n Toepaslike naskoolse ......apply now!

 08/08/2017

Whatsapp button share on whatsapp

Cost Accountant

 M3 Human Capital ManagementCape Winelands, Western Cape

... KOSTEREKENMEESTER Die suksesvolle aansoeker moet ten volle tweetalig wees, organisatories, onder druk en baie noukeurig kan werk asook n sterk aanvoeling vir besigheid h. n Toepaslike ......apply now!

 04/07/2017

Whatsapp button share on whatsapp

Ontvang - Bespreekings agent self sorg eenhede

Cape Town, Cape Town Metro

Description: Ons benodig 'n persoon om die volgende te kan doen. Engels en Afrikaans te kan praat en skryf Betroubaar persoon Moet kan na ure werk - Moet 'n bestuurs lisensie he ... Moet eie vervoer he Moet rekenaar vaardig wees Moet mense kan bestuur en leiding gee Moet Kan self standig werk Betroubaar wees Rekenaar vaardig Goeie mense verhouding he ......apply now!

 01/09/2017

Whatsapp button share on whatsapp

Betroubare Winkel assistent gesoek in Knysna

Eden, Western Cape

Ons is opsoek na 'n betroubare en vriendelike persoon om in ons spesialiteits winkel te werk in Knysna by die Woodmill Centre. Die persoon moet netjies wees en goed met kliente ... kan werk. Die posisie is voltyds en die persoon moet in die Knysna area woonagtig wees. Stuur asb jou CV en 'n foto (as dit moontlik is) en ons sal 'n onderhoud skeduleer. Dankie ......apply now!

 13/09/2017

Whatsapp button share on whatsapp

Admin possisie beskikbaar

Cape Winelands, Western Cape

Ons benodig 'n admin dame met die volgende vereistes: Moet baie goed met mense kan werk moet akkuraat en netjies wees Pastel voordelig moet onder druk kan werk en goed wees met ......apply now!

 19/09/2017

Whatsapp button share on whatsapp

Spray Painter/Panelbeater

Cape Town Metro, Western Cape

Opsoek na 'n hardwerkende persoon met sober gewoontes wat bereid is om lang ure te werk vir Transport/Plant Hire Maatskappy in Kraaifontein. Slegs mense wat ernstig is kan hulle ......apply now!

 06/09/2017

Whatsapp button share on whatsapp
Sign up for Job Alerts
Share this with your friends!
Facebook buttonFacebook   Whatsapp buttonWhatsapp