Jobs in

Graangradeerder

 Sentraal Suid KooperasieMosselbaai, Mossel Bay

Sentraal-Suid Koöperasie Beperk, ‘n gevestigde en gediversifiseerde landbou- onderneming, met sy hoofkantoor in Swellendam, beskik tans oor die volgende vakatures by hul Graan ... Silo’s te Swellendam en Heidelberg (Wes Kaap) onderskeidelik. Graangradeerder(S)Die ideale kandidaat sal oor oor ‘n goeie fisieke kondisie en ten minste ‘n Matriek/ Graad 12 ......apply now!

 13/09/2017

Whatsapp button share on whatsapp

Versekeringsadviseur

 Sentraal Suid KooperasieMosselbaai, Mossel Bay

SSK, ‘n gevestigde en gediversifiseerde landbou-onderneming met sy hoofkantoor in Swellendam, beskik tans oor die volgende vakature by hul Versekeringskantore te Mosselbaai ... .VersekeringsadviseurGoeie kommunikasie- en interpersoonlike vaardighede, ’n doelwitgedrewe en bemarkingsgeoriënteerde benadering, asook die vermoë om gesonde kliënteverhoudinge te bou, ‘n geldige rybewys en betroubare ......apply now!

 12/09/2017

Whatsapp button share on whatsapp

Senior Krediet & Verhoudingsbestuurder

 Sentraal Suid KooperasieMosselbaai, Mossel Bay

SSK, ‘n gevestigde en gediversifiseerde landbou- onderneming, met sy hoofkantoor in Swellendam, beskik tans oor die volgende vakature te Mosselbaai. Senior Krediet ... verslagdoening, asook algemene administrasie insluit. Die ideale kandidaat, wat direk aan die Senior Bestuurder: Krediet sal rapporteer, sal oor ‘n toepaslike kwalifikasie, toepaslike ......apply now!

 12/09/2017

Whatsapp button share on whatsapp
Sign up for Job Alerts
Share this with your friends!
Facebook buttonFacebook   Whatsapp buttonWhatsapp