Toggle navigation
Login
Register
Jobs in
Go!
Insurance Administrator - Swellendam
Minimum vereistes:
Graad 12
3 Jaar + ondervinding in die volle proses van lewensversekering
Kandidate met relevante opleiding sal voorkeur geniet (RE5, diensverskaffer opleiding ens.)
Vaardig in Afrikaans en Engels
Rekenaarvaardig
Pligte:
Trek van kwotasies by verskillende diensverskaffers
Voorbereiding van voorstelle en terugvoering aan kliente
Hantering van volle lewensversekering proses
Bestuur kliente verhoudinge in samewerking met ander adviseurs
Verantwoordelik vir die opdatering van kliente-inligting op interne stelsels asook by diensverskaffers
Apply Now
Share this job with someone you think should apply!
Facebook
Whatsapp
Want to do another search?
Jobs in
Go!