Jobs in

KAAPSTAD MOTORONDERDELE TAKBESTUURDER - Gauteng

KAAPSTAD MOTORONDERDELE TAKBESTUURDER Sluitings datum: 18 Maart 2022Aanstelling: Permanent, Voltydse posisieLigging: Kaapstad, Wes-KaapSalaris: R 25 000 R 30 000 per maandMinstens 8 - 10 jaar ervaring in ''n soortgelyke bestuursrol binne die motorbedryf.Verantwoordelik vir Motoronderdele Verkoopsmanne,, Stoor personeel, pakkers, drywers en admin personeel van die tak.Minimum kwalifikasie van Matriek (met minimum wiskundige geletterdheid).Bykomende verwante kursusse en / of kwalifikasies in die motorberyf sal n voordeel wees.Goeie tegniese kennis en begrip.Ondervinding in motoronderdeleverkope n noodsaaklike vereiste.Ervaring met die bestuur van n tak, wins en verlies, balansstaat en gepaardgaande finansiële verantwoordelikhede.Begrip van aankope en distrubiese van motoronderdele, voorraad bestuur, verkope en kliëntediens.Verstaan ISO 9001/ 45001 of relevante kwaliteitsbestuurstelsels.Goeie Microsoft Office kennis.Indien jy aan al die bogenoemde vereistes voldoen, stuur aansoek asook afskif van die mees onlangse punteuitslae na https://protool.gumtree.co.za/external-link-browser.html?urlaHR0cHM6Ly9lbi16YS53aGF0am9icy5jb20vY29vcG9iX19jcGxfX18xMTA5XzY3OTE3X180OTc/dXRtX3NvdXJjZT1ndW10cmVlJnV0bV9tZWRpdW09ZmVlZCZrZXl3b3JkPQ&jid1167203&xid1109_67917 Apply Now
Share this job with someone you think should apply!
Facebook buttonFacebook   Whatsapp buttonWhatsapp

Want to do another search?

Jobs in