Jobs in

KOMMUNIKASIE EN BEMARKINGSBESTUURDER - Sunnyside

Jou toepaslike opleiding in kommunikasie en bemarking kan jou in staat stel om binne die NPO omgewing die volgende te doen:

  • Effektiewe kommunikasie, organisasie, beplanning en verslagdoening oor alle kommunikasie aangeleenthede.
  • Positiewe bevordering en uitdra van die organisasie se kultuur, visie en waardes.
  • Die daarstel van n langtermyn bemarking- en kommunikasie strategie.
  • Bestuur van interne en eksterne kommunikasiekanale: webwerf en alle sosiale media platforms.

Die volgende vereistes kan help met die werksaansoek:

  • Tussen die ouderdom 22 en 28 wat graag wil leer en groei onder n bemarkingspesialis.
  • Grondige kennis van alle platvorms waarop bemarking plaasvind.
  • Ervaring van kommunikasie en bemarking van NPO aangeleenthede sal n voordeel wees.
  • Afrikaans sprekend.
Apply Now
Share this job with someone you think should apply!
Facebook buttonFacebook   Whatsapp buttonWhatsapp

Want to do another search?

Jobs in