Jobs in

LOGISTIEKE KOORDINEERDER / LOGISTICS COORDINATOR - Robertson

CA Support CC

Reference: CPT000844-NP-1 ’n Vrugtebemarkings- en logistieke maatskappy in die Breëriviervallei, verlang die dienste van ‘n toegewyde en gemotiveerde persoon om verantwoordelikheid te aanvaar vir die logistieke funksie. VERANTWOORDELIKHEDE: Verpakte Voorraad beheer en bestuur Opstel en opdatering van bemarkingsplan soos pakprogramme verander Die bestuur van kliënte programme en kommunikasie van verpakkingslyste Skeepsbeplanning en hantering van nodige dokumentasie Skedulering van houers en vervoer vanaf koelkamers Bestuur en kontroleer uitlaai Instruksies – kommunikeer met verskeie koelkamers Kommunikasie aan PPECB vir houer uitlaai Beheer en kommunikasie van lokale programme en byhou van vorderingskedules Fakturering Oesskattings Algemene ondersteuning waar benodig VEREISTES: - Matriek / Graad 12 kwalifikasie - Toepaslike naskoolse kwalifikasie - 2 – 3 Jaar logistieke koördinering ondervinding - Kennis van debiteure en uitvoeradministrasie sal voorelig wees - Goeie rekenaarvaardighede (Excel kennis is n vereiste) - Ten volle tweetalig (Afrikaans en Engels) Indien jy belangstel in die posisie en aan bogemelde vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer: - die 'APPLY' opsie te kies by die advertensie of - aanlyn aansoek te doen by [www.casupport.co.za/vacancies](http://www.casupport.co.za/vacancies) of - 'n volledige CV te e-pos aan Ilana na [admincasupport.co.za](mailto:admincasupport.co.za) met " Logistiek" as opskrif R Apply Now
Share this job with someone you think should apply!
Facebook buttonFacebook   Whatsapp buttonWhatsapp

Want to do another search?

Jobs in