Jobs in

LONEKLERK / WAGE CLERK (WOSELEY) - Wolseley

‘n Gevestigde boerdery, buite Wolseley is opsoek na ‘n dinamiese, ervare, gedissiplineerde, en betroubare loneklerk om by hulle span aan te sluit.

Sleutel Prestasie Areas:

  • Payroll Funksie
    • VIP Payroll
    • TMS Administrasie & ‘Tags’
    • UIF
    • Garnishee orders
    • Aftrekkings
    • Voorsorgfonds

  • WCA Administrasie & Ongevalle kommissaris

  • Reël van personeel opleiding en administrasie wat daarmee gepaard gaan

  • Byhou van personeel rekords
    • Kontrakte (werk en behuising)
    • Doktersbriewe
    • Opleiding
    • Dissiplinêre rekord
    • Afwesigheid/Bonusse
    • Employment Equity
    • Voorsorgfonds

  • Algemene Kantoor Administrasie
    • Liasering
    • Elektrisiteit aankope
    • Gesondheid en Veiligheid

Vereistes:

  • Werkende kennis van VIP Payroll
  • Ten minste 4 jaar ervaring in ‘n soortgelyke posisie
  • Eie vervoer
  • Ervaring in ‘n landbou/pakstoor omgewing sal voordelig wees
  • Uitstekende kommunikasie en rekenaarvaardighede
  • Moet goed georganiseerd wees en pro-aktief kan werk

Aansoeke sluit: 10 MAART 2024

Slegs kortlys kandidate sal gekontak word

Werwingsprosedures voldoen aan die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (4 van 2013) (POPI).

Apply Now
Share this job with someone you think should apply!
Facebook buttonFacebook   Whatsapp buttonWhatsapp

Related Jobs

Ceres, South Africa - Ceres

Finovate People Ltd

...

Senior Verkoelings Tegnikus Ceres, South Africa - Ceres

Finovate People Ltd

...

Senior Verkoelings Tegnikus - Ceres

...

Sekretaresse (Ceres) - Ceres

...

Want to do another search?

Jobs in