Newlands, Pretoria Oos: AUTO HERSTELWINKEL ASSISTENT
Minimum Vereistes:
-Betroubare man (Suid Afrikaanse burger)
-Rooi Seël Werktuigkundige handelsertifikaat verkies
-10 jaar auto werktuigkundige herstelwerk ondervinding verpligtend
-Auto elektriese ondervinding verkies
-Geldige bestuurslisensie verpligtend
-Skoon kriminele rekord
-Stabiele indiensnemingsrekord en kontakbare verwysings verpligtend
-Geen regmatige afdanking by enige vorige werkgewer weens wanprestasie of wangedrag
-Om so gou moontlik diens te aanvaar
Pligte:
-Volledige voertuig werktuigkundige herstelwerk take en meganiese assistering
-Herstelwerk van verskeie voertuie
-Foutdiagnose
-Interaksie met kliënt
Salaris: R 10 000.00 R 12 500.00 bruto maksimum (afhangende van ondervinding) + aansporings
E-pos u opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as n skakel / "link" nie) na oneilc(at)telkomsa.net en dui die volgende aan:
- Verwysing CR2561; en
- U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag
(Stuur ook n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat jy het van vorige werkgewers, indien moontlik)
AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.
Apply NowEastern Personnel Consultants
...
Eastern Personnel Consultants
...
Eastern Personnel Consultants
...
Eastern Personnel Consultants
...