Jobs in

Outbound Sales Agent - Durban

Sluit Aan By Ons Verkoops-span in Amanzimtoti, Durban!

Is jy ''n gedrewe persoon met ''n passie vir verkope?

Ons is ''n dinamiese uitgaande Call Centre in Amanzimtoti, Durban, en ons is op soek na entoesiastiese verkoopsagente om by ons span aan te sluit. Ons spesialiseer in die verkoop van leefstylprodukte, en ons wil hê jy moet deel wees van ons suksesverhaal!

Vereistes:

- Moet ''n Matrieksertifikaat hê

- Moet ''n Suid-Afrikaanse ID hê

- Moet na Amanzimtoti toe kan reis / woon

- Moet Afrikaans/Engels kan praat

Wat Ons Bied:

- Volledige opleiding word verskaf

- Onbeperkte kommissie vanaf jou eerste verkoop

- Baie geleenthede vir groei en bevordering

As jy gereed is om jou loopbaan na die volgende vlak te neem en ''n belonende werk met wonderlike voordele te geniet, aansoek nou!

Sluit by ons aan en begin vandag ''n verskil maak!

Hoe Om Aansoek Te Doen:

Apply Now
Share this job with someone you think should apply!
Facebook buttonFacebook   Whatsapp buttonWhatsapp

Want to do another search?

Jobs in