Toggle navigation
Login
Register
Jobs in
Go!
SAIPA Articles Clerk - Hessequa
Minimum vereistes:
Toepaslike na-skoolse kwalifikasie (rekenkundige graad)
Praktiese rekenkundige ervaring insluitende verwerking, belasting berekeninges, kompilasie an finansiele state en SARS
Gevorderde rekenaaraardighede bv Sage, Pastel, Xero of Caseware
Uitstekende kommunikasie vaardighede n Afrikaans en Engels
Sisteem- en prosesgedrewe met akkuraatheid
Apply Now
Share this job with someone you think should apply!
Facebook
Whatsapp
Want to do another search?
Jobs in
Go!