Jobs in

SALES REPRESENTATIVE / VERKOOPSVERTEENWOORDIGER - R30,000 - R50,000 - BLOEMFONTEIN R30,000 - R50,000 - Bloemfontein

JAV Trading Ltd

‘n Snelgroeiende nasionale verspreider met ‘n bestaandse kliëntebasis is op soek na ‘n dinamiese verkoopsverteenwoordiger gebaseer in Bloemfontein wat die Noord-Kaap en Vrystaat sal bedien. Uistekende kommunikasievaardighede, die vermoë om mense te beinvloed, deursettingsvermoë en ‘n goeie werksetiek is van die belangrike eienskappe wat jou suksesvol sal maak. Die geskikte kandidaat moet bereid wees om te reis. Die vergoeding behels ‘n basiese salaris plus kommissie, billike vergoeding vir gebruik van ‘n voertuig of ‘n maatskappyvoertuig en ‘n selfoontoelaag. Die maatskappy is gevestig met ‘n gesonde kultuur van dienslewering en integriteit. Apply Now
Share this job with someone you think should apply!
Facebook buttonFacebook   Whatsapp buttonWhatsapp

Related Jobs

Sales Representative Bloemfontein - Bloemfontein

JAV Trading Ltd

...

Want to do another search?

Jobs in