Jobs in

Tee Dame / Skoonmakster - Parow

'n Maatskappy geleë in Parow is opsoek na 'n Tee Dame/Skoonmakster.Die doel van hierdie werk is om 'n hoë standaard van higiëne te verskaf op so 'n wyse dat behoorlike instandhouding van goeie huishouding en skoonmaak verseker word om vuil en slordige kantore en werksomgewing uit te skakel.Verantwoordelikhede: (maar nie beperk nie - 'n pligtelys sal verskaf word)- Skoonmaak, vee, afstof, mop en stofsuig van kantore- Leegmaak van drommetjies en asblikke op 'n daaglikse basis- Daagliks Tee/Koffie maak vir personeel- Daagliks skoonmaak van kombuis en badkamers- Skoonmaak van toonbanke en vensters- Raporteer wanneer skoonmaakvoorraad laag is- Die uitvoering van enige werkverwante take soos versoek deur jou toesighouerVereistes:- Matriek- Goeie begrip van behoorlike higiëne en goeie huishouding- Betroubaar en verantwoordelikheid sin- Hardwerkend- Tweetalig (Afrikaans en Engels)- Goeie kommunikasie vaardighede- Lojaal- Onmiddelik beskikbaarIndien jy aan die bogenoemde vereistes voldoen, stuur 'n afskrif van jou CV en Matrieksertifikaat deur na mariskastickalabel.co.zaDui asseblief jou salarisverwagting aan in jou e-pos.Geen aansoek wat deur Gumtree gestuur word sal aanvaar of na gekyk word nie.Neem kennis indien jy nie binne 5 werksdae van ons af terug gehoor het nie, dat jou aansoek onsuksesvol was. Apply Now
Share this job with someone you think should apply!
Facebook buttonFacebook   Whatsapp buttonWhatsapp

Related Jobs

SAIPA Leerlingrekenmeester R12 000 - R15 000 per month - Durbanville

West Coast Personnel

...

Durbanville - Durbanville

West Coast Personnel

...

Want to do another search?

Jobs in