Jobs in

Vereeniging - Vereeniging

Express Employment Professionals SA Head Office

VOLTYDSE BOEKHOUER posisie beskikbaar vir n Afrikaans sprekende dame tussen 35 en 50 jaar oud Die posisie is in Vereeniging en kandidaat moet woonagtig wees in Vaal Driehoek omgewing • Vaslegging van alle dag tot dag finansiele transaksies; • Akkurate rekordhouding van debiteure, krediteure; • Rekonsiliasie van bank en krediet kaart state; • Prosessering van fakture en betaling ontvang/betaal; • Voorbereiding van finansiele state (Inkomstestaat, Balansstaat); • Instandhouding van historiese rekords vir oudit doeleindes; • Voldoen aan finansiele regulasies en vereistes; • Opstel van maandelikse bestuursverslae (Begrotings, Kontantvloei); • BTW, maandelikse statutere opgawes en oorbetalings. • Bewyse van boekhouer verantwoordelikhede in vorige rolle; • Deeglike kennis en ondervinding in PASTEL is n voorvereiste; • Kennis van BTW, maandelikse statutere opgawes en oorbetalings; • 10 Jaar minimum ervaring in boekhoudingsprosesse; • Sterk persoonlikheid; • Moet onafhanklik kan werk en detailed georienteerd wees; • Moet netjies wees op haarself; • Goeie tyd en organisasie vermoe; • Moet woonagtig wees in Vaal Driehoek area; • Gepaste graad of diploma sal voordelig wees; • Eie vervoer en geldige bestuurslisensie n voorvereiste • Afrikaans sprekende dame tussen 35 en 50 jaar oud Vergoeding gebasseer op ondervinding R25 000 tot R30 000 per maand Apply Now
Share this job with someone you think should apply!
Facebook buttonFacebook   Whatsapp buttonWhatsapp

Want to do another search?

Jobs in