Minimum requirements:
n Dinamiese rekeningkundige en finansiële dienste firma is op soek na n Lewensversekering Administrateur om aan te sluit by die finansiële dienste afdeling van hul tak in Swellendam.
Pligte:- Trek van kwotasies by verskillende diensverskaffers.
- Lewensversekering proses hantering.
- Bestuur kliënte verhoudinge in samewerking met ander adviseurs.
- Verantwoordelik vir die opdatering van kliënte-inligting op interne stelsels asook by diensverskaffers.
Vereistes:
- Matriek
- 2-3 jaar ondervinding in die volle proses van lewensversekering.
- Relevante opleiding sal voorkeur kry (RE5, diensverskaffer opleiding, ens.)
- Vaardig in Afrikaans en Engels.
Consultant: RJ Jeftha - Dante Personnel Greenstone
Apply Now