Jobs in

Pakhuisklerk / Drywer - Bloemfontein

Ons kliënt, een van die voorste verskaffers wêreldwyd van verpakkingsoplossings vir voedselprodukte, mediese en gesondheidsorgprodukte, sowel as industriële items is op soek na 'n Picker Packer/Drywer. Vereistes: Geldige matriek-sertifikaat Bestuurslisensie Forklift Bestuurslisensie sal as 'n voordeel dien PDP sal as 'n voordeel dien 3-5 jaar werk in 'n Warehouse omgewing en betrokke by voorraadopname Vlot in afrikaans en Engels Betroubare individu Vermoë om onderrig te neem maar kan eie inisiatief neem Moet in of om die area woon Pligte: Ontvangs, verifikasie, toewysing en verwerking van goedere en voorraaditems. Pluk van bestellings GRN-verskepings en stel alle betrokke partye in kennis Merk en rangskik goedere na aangewese plek in die winkel Lewer bestellings aan kliënte Volg versendings in-roete en volg versendings op Goeie begrip van reisblaaie en beplanning Voorraadopname Verwerking van kommunikasie-ontvangs van nie-konforme items Onderhou afleweringsvoertuie (Maandelikse inspeksies en skoonmaak) Detail georiënteerd om foute of enige gebrekkige aspekte op te let Uitstekende beplannings- en organiseringsvaardighede Vermoë om onder druk te werk om streng spertye te haal Vermoë om teen 'n vinnige pas te werk en op veelvuldige take te konsentreer Uitstekende kommunikasie- en administratiewe vaardighede Uitstekende tydsbestuur en probleemoplossingsvaardigheid Doen asseblief aansoek deur jou CV en graad 12-sertifikaat te stuur na marizelalos.co.za met WAREHOUSE PICKER as die subject Sluitingsdatum 05 April 2024 Apply Now
Share this job with someone you think should apply!
Facebook buttonFacebook   Whatsapp buttonWhatsapp

Related Jobs

Pakhuisklerk / Drywer - Bloemfontein

...

Want to do another search?

Jobs in