Ons kliënt het tans ‘n geleentheid vir 'n staatmaker individu met ‘n vriendelike persoonlikheid en ʼn netjiese voorkoms om by hulle aan te sluit in die wynproelokaal om die wynproeë te behartig en ook te help met administratiewe pligte. Proelokaal en verkope: Ondersteuning in die proelokaal de