Jobs in

Van Guard Jobs in South Africa

Jobs 1-10 of 88

Rekenmeester / Rekeningkundige Klerk

 Bvsa AccountantsSouth Africa

2024. – Vaslegging van basiese rekeningkundige rekords van kliënte. – Opstel van finansiële state. – Hanteer van SAID navrae en indiening van ondersteunende dokumente soos deur SAID verlang. – Indien van inkomstebelasting- Uitvoer van basiese rekeningkundige prosedures. – Rekonsiliasie van finansiële inligting van kliënte kliënte. – Opstel van maandelikse bestuursstate. – Kennis van Microsoft Word, Excel, Outlook, Xero en Sage Accounting SAIPA of SAICA klerkskap is noodsaaklik. – Kennis van PowerBI, PowerApps en Microsoft SQL sal voordelig


Whatsapp button share this job on whatsapp

Staff Verpleegster / Assistent Verpleegkundige (p.a Hamlet) NEW

South Africa

en versorging van bejaardes.

  • Monitering van observasies.
  • Delegering van pligte na Versorgers dokumentasie en administrasie.
  • Hantering van medikasie.
  • VEREISTES:

  • Ervaring met die versorging en verpleging van bejaardes.
  • ‘n Liefde vir bejaardes.
  • Moet 2024

    Heg asb 'n bewys van u SAVR registrasie aan.

    Neem met Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting


    Whatsapp button share this job on whatsapp

  • Staff Verpleegster / Assistent Verpleegkundige

    Wolseley

  • Ervaring met die versorging en verpleging van bejaardes.
  • ‘n Liefde vir bejaardes.
  • Moet en versorging van bejaardes.
  • Monitering van observasies.
  • Delegering van pligte na Versorgers dokmentasie en administrasie.
  • Hantering van medikasie.

  • Whatsapp button share this job on whatsapp

    Staff Prince Alfred Hamlet

     Jean-mari Hellig ConsultSouth Africa

    Verpleging en versorging van bejaardes. Monitering van observasies. Delegering van pligte na Versorgers. Relevante dokmentasie en administrasie. Hantering van medikasie. Vereistes: Moet SAVR geregistreerd wees menseverhoudinge. Ervaring met die versorging en verpleging van bejaardes. ‘n Liefde vir bejaardes. Moet bereid wees


    Whatsapp button share this job on whatsapp

    Farm Manager

     Celeryfontein BoerderyFraserburg  Attractive packages with fringe benefits

    aanstelling en onderhewig aan die suksesvolle aflegging van ‘n proeftydperk. Die ideale kandidaat moet oor die volgende beskik: ‘n Bewese rekord in alle aspekte van Merino boerdery praktyke - toepaslike ondervinding sluit in: Bestuur en monitering van diereproduksie aktiwiteite. Bestuur van voedingsprogram, insluitend aankope voermeng aktiwiteite. Onderhoud van plaasmasjienerie en –toerusting. Bestuur van die veld-rotasieplan op die produksiebegroting, rekordhouding, maandverslae). Bestuur van gesondheid- en veiligheidstandaarde. Celeryfontein


    Whatsapp button share this job on whatsapp

    Afrikaans Spreekende Verkoops Konsultante Benodig R7000-r10000 Plus Komissie NEW

     Ur Staffing SolutionsFourways  R7000-R10000 plus Komissie

    afrikaans sprekende verkoops konsultante. Die verkoop van motor en huis versekering in n kontaksentrum. Die geslaag het RE5 Vlot Afrikaans kan praat Ondervinding van minstens 1 jaar he in verkope Fais krediete sal nodig wees as die DOFA dit vereis Die salaris is n basies van tussen R7000- R10000 plus komissie


    Whatsapp button share this job on whatsapp

    Fourways NEW

     Ur Staffing SolutionsFourways  R7000-R10000 plus Komissie

    afrikaans sprekende verkoops konsultante. Die verkoop van motor en huis versekering in n kontaksentrum. Die geslaag het RE5 Vlot Afrikaans kan praat Ondervinding van minstens 1 jaar he in verkope Fais krediete sal nodig wees as die DOFA dit vereis Die salaris is n basies van tussen R7000- R10000 plus komissie


    Whatsapp button share this job on whatsapp

    Assistant, Junior Rekenmeester

     Taleni Management ServicesSouth Africa  Attractive packages with fringe benefits

    Die Du Toit Toerisme Groep, is ‘n gevestigde Groep van Maatskappye, met belange in die toerismebedryf in volgende funksies in – Prosessering, en te boek stel van rekeningkundige rekords tot op proefbalansstadium grootboekrekonsiliasies. Krediteurefunksie. Byhou van bateregisters. Bystand aan die Finansiële Bestuurder hoc-administratiewe en finansiële funksies asook versending van goedere na Namibië Vereistes. Erkende tersiêre rekeningkundige Rekenaargeletterdheid (MS Office ononderhandelbaar). Kennis van sleutelprestasie areas soos hierbo genome. Onder


    Whatsapp button share this job on whatsapp

    Diesel Werktuigkundige

    Robertson

    BESKIK OOR:
    - kennis van die herstel en instandhouding van trekkers, vragmotors, voertuie, vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer:

    Dieselwerktuigkundige Robertson

     Ca Support CcRobertson

    KANDIDAAT BESKIK OOR: - kennis van die herstel en instandhouding van trekkers, vragmotors, voertuie, vereistes voldoen, doen gerus aansoek deur enige van die volgende opsies uit te voer: die 'Apply' opsie co.za Neem kennis dat, indien u geen terugvoering van die adverteerder binne een maand na sluitingsdatum


    Whatsapp button share this job on whatsapp

    Sign up for Free Job Alerts

    Average Annual Salary

    for Van Guard jobs in South Africa
    R 419,400

    No. of Jobs added in the last week

    for this search.
    4