Reference: PE002525-RB-1 Ons kliënt is ‘n dinamiese rekeningkundige en finansiële dienste firma. Is op soek na ‘n Lewensversekeringadministrateur om aan te sluit by die finansiële dienste afdeling van ons Swellendam tak. Vereistes: Matriek. 2-3 jaar ondervinding in die volle proses van lewens