Hoofdoel van die pos Netwerk24 is op soek na ‘n sakeverslaggewers met 2-4 jaar ervaring in die joernalistiek word van ’n klein span sakeverslaggewers wat oor die ekonomie, maatskappynuus, landbousake, persoonlike skryf. Die persoon moet veelsydig wees. Ervaring in digitale joernalistiek sal tot voordeel van die kandidaat bevoegdhede Die vermoë om met gemak in 'n digitale, multiplatform-omgewing te werk. Die vermoë om in kontakte. Beskik oor ‘n goeie nuussin en begrip van die lesers vir wie jy skryf. ‘n Passie vir joernalistiek