VEREISTES:
/>? SACE-registrasie of bewys van aansoek
? ’n Bewese diensrekord in effektiewe klaskamerbestuur
Ervaring en kennis van ‘n mediumgrootte, dubbelmedium hoërskool.
? ‘n Hoë vlak van rekenaarvaardigheid