Provinsie : Vrystaat Stad/Dorp : Ladybrand Kontrak : Permanente Sektor : Versekering Sluitingsdatum : Vrydag, 08 Maart 2024 Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe/finansiële take met betrekking tot die Oes Versekering. Vereistes: Graad 12; FAIS Akkreditasie (NQF5 en RE
Kern doel van die pos: Effektiewe hantering van alle administratiewe/finansiële take met betrekking tot die Oes Versekering. Vereistes: Graad 12; FAIS Akkreditasie (NQF5 en RE) voltooi of in proses (sal tot voordeel strek); Vorige ondervinding in ‘n versekerings omgewing (sal tot voordeel strek);