Ontvangs : Hantering van telefoonoproepe, smouse, werkers en kliënte. Pakstoor/Vrugteprogram : Werk saam met die pakstoorbestuurder, opstel van etikette, inname van palette, besendings, en noue samewerking met die PPECB-inspekteur. Lone Administrasie : Gebruik van Donkerhoek Data vir die verwerking